Hoërskool Brits Koshuis

Welkom by WR Joyce Koshuis

Ons koshuis bied 'n veilige, ondersteunende en gedissiplineerde omgewing waar leerders kan floreer. Met moderne fasiliteite, gebalanseerde etes, en toegewyde personeel, verseker ons dat elke koshuisleerder soos deel van die familie voel.

Hoërskool Brits Wapen

Groot Nuus!

Hoërskool Brits Bied Aan:
Die Alles-in-Een-Pakket!

Wat behels die pakket?

  • Om 100% 'n volwaardige Britsie te wees!
  • Skoolfonds
  • Koshuisinwoning (Verblyf & Gesonde etes)
  • Toegang tot alle sport-, kultuur-, en ander aktiwiteite.

Vir slegs

R3950-00

per maand


Vir navrae kontak:

Mnr. Jakkie Louw